Suidelike Waterslang | ||||
Latynse naam | Hydrus | |||
Genitief | Hydri | |||
Afkorting | Hyi | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 0,08h ~ 4,66h | |||
Deklinasie | -58º ~ -82º | |||
Grootte | 243 vk. grade (61ste) | |||
Kwadrant | SQ1 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 3 | |||
Helderste ster | Beta Hydri | |||
Naaste ster | Beta Hydri | |||
Sterre helderder as 3 m | 2 | |||
Sterre met planete | 4 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 19 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Swaardvis, Eridanus, Horlosie, Tafel, Oktant, Feniks (hoek), Net, Toekan | ||||
|
Die Suidelike Waterslang (Latyn: Hydrus) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 12 konstellasies wat deur Petrus Plancius geskep is uit waarnemings van Pieter Keyser en Frederick de Houtman.